Junior Primêr Eindstryd – hier kom ‘n ding!

Baie geluk aan die spanne van Laerskool Wonderboom (A) en Crawford College wat deurgedring het na die eindstryd van die Junior Primêre afdeling by die Arnold Classic Africa. Baie geluk, ons sien uit na die stryd!

Die wedstryd begin om 11:30.