En die wenner is… (Senior Primêr)

Die senior primêre eindstryd by die Arnold Classic Africa was baie spanningsvol en het amper die volle tydsduur geneem om skaakmat te bewerkstellig maar op die ou end het Crawford College as wenners uit die stryd getree teen Laerskool Wierdapark.

Trotse wenners en kampioene vir die volgende jaar!