En die wenner is… (Junior Primêr)

Laerskool Wonderboom!!! Baie geluk aan die span wat die Junior Primêre afdeling van die spanskaak by die Arnold Classic Africa gewen het!

Dit is voorwaar ‘n prestasie…