Foto’s van Arnold Classic Africa 2017 – Die spel duur voort

Kliek net op die foto hieronder om ‘n groot weergawe daarvan te sien!

Dis mos my perd daardie!
Ons moet die tyd dophou…
… Maar aangesien ‘n wedstryd 20 minute vir elke span gee, is daar ook genoeg tyd om nie paniekerig te raak nie!
Crawford College se spelers is gereed vir die spel!