Die volgende spanne het deurgedring na môre se uitklopwedstryde
- Hoërskool Rustenburg
- Crawford College
- Hoërskool Overkruin
- Victory House
- Hoërskool Hendrik Verwoerd
Die poelwenners was Hoërskool Rustenburg en Crawford College. Hulle dring direk deur na die halfeindstryd, die ander spanne speel eers uit in die kwarteindstryd.
Môre word die stryd voortgesit!