Ons wenners aan die woord!

Na hulle oorwinning tydens die spanskaaktoernooi by die afgelope Arnold Classic Africa in Sandton, het die spanlede van die Hoërskool Rustenburg die volgende te sê gehad!

Baie goed gedoen julle! Ons is sommer baie trots op die prestasie.