Hoogtepunte van dag een by die Arnold Classic Africa-sportfees

Andries Buys verduidelik bietjie meer oor hoe spanskaak werk en gee ‘n oorsig oor die toernooi en geskiedenis.