Arnold Schwarzenegger kom maak ‘n draai!

Die hele oggend wag almal in spanning: Wanneer kom hy nou? Die gerugte loop, die veiligheidspersoneel kom maak gereeld ‘n draai en almal bly opgewonde. En toe gebeur dit: Die man self daag op!

Hier wag groot dinge op ons nuwe sportsoort!

Kyk sommer hier na die foto’s van die geleentheid.