Aksie by die Arnold Classic Africa-sportfees het begin!

Na baie maande se voorbereiding het die groot dag aangebreek en al die spelers het opgedaag by die Sandton Convention Centre vir die Arnold Classic Africa-Sportfees. Ja, ‘n nuwe sport soos spanskaak is ook deel van so ‘n groot geleentheid.

Die eerste wedstryde is reeds verby, die aksie is warm en gees lekker en vriendelik! Kom maak beslis vandag en môre ‘n draai in Sandton!

Kliek solank hier om ‘n paar foto’s te sien!

Leave a Reply

Your email address will not be published.