Die skaakbord word netjies gemaak – spesiaal vir die toernooi!

Laerskool Raslouw is hard besig om alles reg te kry vir eerskomende Saterdag se toernooi. Kyk het hoe netjies begin die bord te lyk!