Voorbereiding is voluit aan die gang

Laerskool Raslouw se junior-leerlinge is hier voluit aan die gang met hulle voorbereidings vir eerskomende Saterdag se groot byeenkoms. Stuur asseblief soortgelyke foto’s aan Andries Buys, dan plaas ons dit hier.