Spanskaak by Laerskool Raslouw

Die volgende spanskaakkompetisie vind plaas by Laerskool Raslouw op 18 April 2015. Indien jy nog nie ‘n uitnodiging ontvang het nie, kontak Andries Buys, die organiseerder van die toernooi.